’N KRAAK IN DIE PLEISTER Om oor God te dinkmoet mens dalk vergeetvan die groot waarheidskoepelof die omvattende wand wat alles omsluit. Beter om te soekna die winkvan die klein-klein skeurin ’n rotsformasie of diep in die brein,waardeur lig van binne af ánders deurskyn. Die ligtewat sonderling en oombliklik verdwyn op water, of die senuhaartjie … Doorgaan met het lezen van ’N KRAAK IN DIE PLEISTER
